12

12

25

Met liefde wat ons harte vul en vreugde wat ons siele verlig,
nooi ons jou met opgewondenheid uit om ons spesiale dag
saam met ons te vier, terwyl ons die belofte maak om
vir altyd een te wees.

Ons sal dit waardeer as niemand wit op ons troudag dra nie.

Kindervrye viering: Ons wil hê almal moet lekker saam kuier, daarom vra ons vriendelik dat daar geen kinders by die geleentheid is nie.

RSVP teen 30 September 2025

Kontantkroeg en kaartfasiliteite beskikbaar

Die grootste geskenk is om julle by ons troue te hê!

Indien julle graag iets wil Bydrae, is ‘n geldjie in ‘n koevertjie vir ons
meer waardevol as ‘n geskenk op ‘n tafel.

Bankbesonderhede: